Sange van Bevryding

PriceAvailibility
R 250.00 Available

 Description:
Click to enlarge

 

 

 

 

 

 

 

 

Hierdie boek kan deur musiekspanne saam behandel word, om as span saam te groei in hul bediening en verhouding met die Here en mekaar.


Sange van Bevryding is ‘n MOET-LEES vir predikante, leierskap in gemeentes, gemeentes se musiekspanne en elke kind van GOD wat wil groei in GODDELIKE KARAKTER, INTEGRITEIT, die uitleef van TALENTE, SING van Gees-geÑ—nspireerdeliedere en in EENHEID in die kerk en bedieninge.


Sange van Bevryding is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie.


In hierdie boek spreek Tania situasies aan wat predikante, gemeentes en musiekspanne gereeld die hoof moet bied.


Vanuit oortuiging en persoonlike ervaring behandel Tania op ‘n baie praktiesewyse die uitdagings en hoogtepunterondom die lof- en aanbiddingsbediening.


Hierdie leringe is ook van toepassing en relevant op elke sfeer van ons lewe.

 

Search this website

Search Options
Headings Only    
All Content    

Shopping Cart

Your cart contains 0 product(s).
view cart

ONLINE STORE

Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: