Support – Everyone wants to know they’re not alone.

 

Stability – People are looking for a foundation to build their life on.

 

Self-Expression – People want an opportunity to express their uniqueness.

 

Significance – We all want to know that our life matters.


As visionêre leier van die gemeente is dit vir my belangrik dat daar ‘n struktuur en model in die kerk geplaas word wat werk.

 

Met die inligting op hierdie blad word daar gepoog om alle inligting rondom die struktuur van die Kerkrade en Bedieninge aan die gemeente beskikbaar te stel om sodoende effektiewe funksionering te verseker.  So sal elke persoon weet wat verwag word van spesifieke bedieninge en dit maak dit makliker vir nuwelinge om te sien waar hul wil inskakel.


As Pastoor is dit nie vir my moontlik om die kerk by myself te bedryf nie.  (1 Kor 12:12)  Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.  (1 Kor 12:4)  Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;   (1 Kor 12:5)  en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here;   (1 Kor 12:14)  Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie.  Daarom is daar Rade en Bedieninge gestig om my met die taak te help.  Rade en Bedieninge word nie sommer net saamgestel nie, maar soos die behoefte ontstaan in ons gemeente word ‘n Raad of Bediening gestig om in ‘n spesifieke behoefte van ons gemeenskap te vervul.


Om deel van hierdie pragtige familie van God te wees het wedersydse voordele. Terwyl elke lid aktief betrokke is by die gemeente program en Bedieninge, sal gevind word dat mense geestelik groei en lewenslange verhoudinge bou.


Indien daar enige navrae is, skakel gerus met vrymoedigheid die kerkkantoor (073 947 8017)


ONS DOELSTELLING IS OM TE FUNKSIONEER VOLGENS GOD SE WOORD

And His gifts were [varied; He Himself appointed and gave men to us] some to be apostles (special messengers), some prophets (inspired preachers and expounders), some evangelists (preachers of the Gospel, traveling missionaries), some pastors (shepherds of His flock) and teachers

His intentionwas the perfecting and the full equipping of the saints(His consecrated people), [that they should do] the work of ministering toward building up Christ’s body (the church).  [That it might develop] until we all attain oneness in the faithand in the comprehension of the [full and accurate] knowledge of the Son of God.

 

That [we might arrive] at really mature manhood (the completeness of personality which is nothing less than the standard height of Christ’s own perfection), the measure of the stature of the fullness of the Christ and the completeness found in Him.  (Ephesians 4:11-13) 

Search this website

Search Options
Headings Only    
All Content    

Shopping Cart

Your cart contains 0 product(s).
view cart
Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: